Eksodus
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Eksodus | — |
Uitspraak
-
(lêer)
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Tweede boek van die Bybel.
Voorbeeldsinne
- Eksodus vertel van die uittog van Jakob se nageslag uit Egipte onder leiding van Moses en Aäron.
Holonieme
Vertalings
Vertalings: Eksodus | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Eksodus.