doolhof
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
Selfstandige naamwoord
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| doolhof | doolhowe |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- دُوَلْ هَُوفْ , meervoud: دُوَلْ هُوَڤِی
Betekenisse:
- 'n Stelsel met allerlei gange en kronkelpaaie.
- Verwarde, ingewikkelde saak.
Sinonieme:
Vertalings
|
|
Nederlands (nl)
Selfstandige naamwoord
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | doolhof | doolhoven |
| Genitief (verouder) |
doolhofs | doolhoven |
| doolhof, doolhove |
doolhoven | |
| Akkusatief (verouder) |
doolhof | doolhoven |
| Verkleinwoord |
Onsydig of manlik
Uitspraak:
- IPA:
- Nederlands: [ˈdoːɫhɔf, ˈdoʊ̯ɫhɔf], meervoud: [ˈdoːɫhoːv̊ə(n), ˈdoʊ̯ɫhoʊ̯v̊ə(n)]
- Belgies: [ˈdoə̯ɫ(h)ɔf], meervoud: [ˈdoə̯ɫ(h)oə̯v̊ə(n)]