kindskind
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
kindskind | kindskinders |
Uitspraak
Met Arabiese letters
- كِنْدْسْ كِنْدْ , meervoud: كِنْدْسْ كِنْدِرْسْ
Spelling tot 1909
- kintskint, kindskind; meervoud: kintskinders, kindskinders, kintskinners, kindskinners
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Kind van iemand se seun of dogter.
Sinonieme
- kleinkind; (manlik:) kleinseun, (vroulik:) kleindogter
Vertalings
Vertalings: kindskind | |||
---|---|---|---|
|
|