Jeremia
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Jeremia | Jeremias |
- IPA: [jeɾe'mia]
- Vier-en-twintigste boek van die Bybel.
- Jeremia was 'n profeet wat die Here se naam verkondig het; hy skryf onder andere oor hoe die Here Juda vir al sy sondes gaan straf.
| Vertalings: Jeremia | |||
|---|---|---|---|
|
| ||
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Jeremia.