Tadjiks
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Tadjiks | — |
- IFA: [ˈtɑdʒiks]
- (taal) 'n Iranse taal wat deur sowat 7,9 miljoen mense in Tadjikistan, Afganistan, Kirgistan, Oesbekistan en die Volksrepubliek van Sjina gepraat word; die amptelike taal van Tadjikistan.
- ISO 639-1: tg
- ISO 639-2: tgk
- ISO 639-3: tgk
Byvoeglike naamwoord | |||
---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
Stellend | Tadjiks | Tadjikse |
- IPA: [ˈtɑdʒiks], [ˈtɑdʒiksə]
- Van, betreffende Tadjikistan of die land se taal.
Vertalings: Tadjiks | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Tadjiks.