bang
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | bang | bang | bangs | |
| Vergrotend | banger | bangers | ||
| Oortreffend | bangste | |||
| Gesubstantiveer | ||||
| Enkelvoud | Meervoud | |||
| die bangste | ||||
| Intensiewe vorm | ||||
| doodbang, doodsbang, haasbang, hondbang, lambang, vrekbang, yskoudbang | ||||
- Hulp:IPA: [bɑŋ]
-
(lêer)
- بَڠْ , meervoud: بَڠِی
- stellend: predikatief: بَڠْ , attributief: بَڠْ , partitief: بَڠْسْ
- vergrotend: بَڠِرْ , partitief: بَڠِرْسْ
- oortreffend: بَڠْسْتِی
- Bevrees, met angs vervul.
- «Beter bang Jan as dooie Jan.»
- Beter te versigtig as onverskillig te wees.
- «Bang soos 'n bok vir 'n skoot hael.»
- Baie bang wees.
| Vertalings: bang | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| bang | bange |
- (Slaams:) die oproep tot die salaa (gebed) deur die bilal.
| Vertalings: bang | |||
|---|---|---|---|
| Byvoeglike naamwoord | ||
|---|---|---|
| Stellend | ||
| Onverboë | bang | |
| Verboë | bange (Vlaams voor klinkers en "h":) bangen | |
| Partitief | bangs (Vlaams:) bang | |
| Vergrotend | ||
| Onverboë | banger | |
| Verboë | bangere (Vlaams voor klinkers en "h":) bangeren | |
| Partitief | bangers (Vlaams:) banger | |
| Oortreffend | ||
| Onverboë | bangst | |
| Verboë | bangste (Vlaams voor klinkers en "h":) bangsten | |
| Bywoord | ||
| Oortreffend | het bangst(e) (Vlaams:) het bangst | |
| Verouderde verbuigings: bang (verbuiging) | ||
- IPA:
- Nederlands:
- stellend: onverboë: [bɑŋ], verboë: [ˈbɑŋə], partitief: [bɑŋs]
- vergrotend: onverboë: [ˈbɑŋər], verboë: [ˈbɑŋərə], partitief: [ˈbɑŋərs]
- oortreffend: onverboë: [bɑŋst], verboë: [ˈbɑŋstə]
- bywoordelik: oortreffend: [ədˈbɑŋst(ə)]
- Belgies:
- stellend: onverboë: [bɑŋ], verboë: [ˈbɑŋə], (voor klinkers en "h":) [ˈbɑŋən]
- vergrotend: onverboë: [ˈbɑŋəʀ], verboë: [ˈbɑŋəʀə], (voor klinkers en "h":) [ˈbɑŋəʀən]
- oortreffend: onverboë: [bɑŋst], verboë: [ˈbɑŋstə], (voor klinkers en "h":) [ˈbɑŋstən]
- bywoordelik: oortreffend: [ədˈbɑŋst]
- Nederlands: