boarm

Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
boarm | boarms |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
boarmpie | boarmpies |
Woordafbreking
- bo•arm
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (anatomie) Die boonste gedeelte van die arm tussen die skouer en die elmboog.
Voorbeeldsinne
- Armdruk plaas enorme stres op die boarm (homerus).
Vertalings
Vertalings: boarm | |||
---|---|---|---|