Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Gaan na navigasie
Gaan na soektog

1=
kop,
2=
gesig,
3=
nek,
4=
skouer,
5=
bors,
6=
nael,
7=
buik,
8=
lies,
9=
penis,
10=
dybeen,
11=
knie,
12=
been,
13=
enkel,
14=
voet,
15=
boarm,
16=
elmboog,
17=
onderarm,
18=
pols,
19=
hand
-
- (anatomie) Die deel van 'n mens of dier se lyf tussen die nek en die maag.
- Elk van die twee sagte kliere van 'n vrou wat melk produseer.
- Die mees algemene simptoom van 'n hartaanval is sterk pyne in die bors.
- Die babatjie drink aan sy ma se bors.