elmboog

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Jump to navigation Jump to search
'n Elmboog.
1kop, 2gesig, 3nek, 4skouer, 5bors, 6buik, 7heup, 8onderbuik, 9penis, 10dybeen, 11knie, 12been, 13enkel, 14voet, 15boarm, 16elmboog, 17onderarm, 18pols, 19hand

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  elmboog     elmboë    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  elmbogie     elmbogies  

OCR-A char Hyphen-Minus.svg Woordafbreking

elm•boog

Open book 01.png Selfstandige naamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

  1. (anatomie) Gewrig in die middel van die arm wat die boarm met die onderarm verbind.
  2. Iets wat reghoekig is (aan 'n elmboog herinner).

   Emojione 1F4DA.svg Voorbeeldsinne

  1. 'n El strek vanaf die elmboog tot die punt van die middelvinger.
  2. Die pyp lek, ons sal sy elmboog moet vervang.

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:    elmboog
Engels: elbow(en)
Nederlands: elleboog(nl)