Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Skouer van 'n mens.

1=
kop,
2=
gesig,
3=
nek,
4=
skouer,
5=
bors,
6=
nael,
7=
buik,
8=
lies,
9=
penis,
10=
dybeen,
11=
knie,
12=
been,
13=
enkel,
14=
voet,
15=
boarm,
16=
elmboog,
17=
onderarm,
18=
pols,
19=
hand
- skou•er
- (anatomie) Gewrig wat 'n arm met die lyf verbind.
- (anatomie) (by uitbreiding) elk van die boonste dele van die lyf, van nek tot die begin van die arm.
- Die son het my skouer rooi gebrand.
- skouerblad
- Met die skouer stamp; skouer draai om te vermei.
- Hy skouer sy opponent in die grond in.