ekosisteem
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| ekosisteem | ekosisteme |
- اَِیكُوسِسْتَِیمْ , meervoud: اَِیكُوسِسْتَِیمِی
- (biologie) Samestelling van 'n ekologiese gemeenskap wat op mekaar saam- en inwerk, asook die omgewing waar dit plaasvind.
- Die studie van ekosisteme en die interaksies tussen die organismes en hul omgewing noem ons ekologie.[1]
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor ekosisteem.