mooi
Voorkoms
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | mooi | mooi | moois | |
Vergrotend | mooier | mooiers | ||
Oortreffend | mooiste | |||
Gesubstantiveer | ||||
Enkelvoud | Meervoud | |||
mooie | mooies | |||
Bywoord | ||||
Oortreffend | die mooiste | |||
Intensiewe vorm | ||||
feetjiemooi, popmooi, prentjiemooi, sprokiesmooi, wondermooi |
- IPA:
- byvoeglik:
- stellend: [moːɪ̯], attributief: [moːɪ̯], partitief: [moːɪ̯s]
- vergrotend: [ˈmoːjər], partitief: [ˈmoːjərs]
- oortreffend: [ˈmoːɪ̯stə]
- gesubstantiveer: [ˈmoːjə], meervoud: [ˈmoːjəs]
- bywoordelik: oortreffend: [diˈmoːɪ̯stə]
- byvoeglik:
- stellend: predikatief: مَُويْ , attributief: مَُويْ , partitief: مَُویْسْ
- vergrotend: مَُویِرْ , partitief: مَُویِرْسْ
- oortreffend: مَُویْسْتِی
- gesubstantiveer: مَُویِی , meervoud: مَُویِسْ
- bywoordelik: oortreffend: دِي مَُویْسْتِی
- byvoeglik:
- stellend: predikatief: mooi, attributief: mooi, partitief: moois
- vergrotend: mooi-ër, mójer, mó-jer; partitief: mooi-ërs, mójers, mó-jers
- oortreffend: mooiste
- gesubstantiveer: mooi-ë, móje, mó-je; meervoud: mooi-ës, mójes, mó-jes
- bywoordelik: oortreffend: di mooiste
- Keurig in voorkoms, fraai, pragtig, aantreklik.
- Danksy die plek se mooi strande en warm weer is dit 'n gewilde toeristebestemming.
- Sy is so mooi en so liefies vir my.
- «Een van die mooi dae.»
- Binnekort.
- «Een mooi dag maak nie die somer nie.»
- Moenie n.a.v. een geval veralgemeen nie.
- «Sy bak mooi broodjies.»
- Iemand vlei om sy guns te wen.
- «'n Oulap se rooi maak mooi.»
- 'n bietjie rooi laat 'n vrou mooi lyk.
Vertalings: mooi | |||
---|---|---|---|
Byvoeglike naamwoord | ||
---|---|---|
Stellend | ||
Onverboë | mooi | |
Verboë | mooie (Vlaams voor klinkers en "h":) mooien | |
Partitief | moois (Vlaams:) mooi | |
Vergrotend | ||
Onverboë | mooier | |
Verboë | mooiere (Vlaams voor klinkers en "h":) mooieren | |
Partitief | mooiers (Vlaams:) mooier | |
Oortreffend | ||
Onverboë | mooist | |
Verboë | mooiste (Vlaams voor klinkers en "h":) mooisten | |
Bywoord | ||
Oortreffend | het mooist(e) (Vlaams:) het mooist | |
Verouderde verbuigings: mooi (verbuiging) |
- IPA:
- Nederlands:
- stellend: onverboë: [moːɪ̯], verboë: [ˈmoːjə], partitief: [moːɪ̯s]
- vergrotend: onverboë: [ˈmoːjər], verboë: [ˈmoːjərə], partitief: [ˈmoːjərs]
- oortreffend: onverboë: [moːɪ̯st], verboë: [ˈmoːɪ̯stə]
- bywoordelik: oortreffend: [ətˈmoːɪ̯st(ə)]
- Belgies:
- stellend: onverboë: [moːɪ̯], verboë: [ˈmoːjə], (voor klinkers en "h":) [ˈmoːjən]
- vergrotend: onverboë: [ˈmoːjəʀ], verboë: [ˈmoːjəʀə], (voor klinkers en "h":) [ˈmoːjəʀən]
- oortreffend: onverboë: [moːɪ̯st], verboë: [ˈmoːɪ̯stə], (voor klinkers en "h":) [ˈmoːɪ̯stən]
- bywoordelik: oortreffend: [ətˈmoːɪ̯st]
- Nederlands: