vry
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | vry | vry, vrye | vrys | |
| Vergrotend | vryer | vryers | ||
| Oortreffend | vryste | |||
| Gesubstantiveer | ||||
| Enkelvoud | Meervoud | |||
| vrye | vryes | |||
| Bywoord | ||||
| Oortreffend | die vryste | |||
| Intensiewe vorm | ||||
| voëlvry | ||||
- IPA:
- byvoeglik:
- stellend: predikatief: [frəɪ̯], attributief: [ˈfrəɪ̯(j)ə], partitief: [frəɪ̯s]
- vergrotend: [ˈfrəɪ̯jər], partitief: [ˈfrəɪ̯jərs]
- oortreffend: [ˈfrəɪ̯stə]
- gesubstantiveer: [ˈfrəɪ̯jə], meervoud: [ˈfrəɪ̯jəs]
- bywoordelik: oortreffend: [diˈfrəɪ̯stə]
- byvoeglik:
- stellend: predikatief: فْرَيْ ; attributief: فْرَيْ , فْرَیِّی ; partitief: فْرَیْسْ
- vergrotend: فْرَیِّرْ , partitief: فْرَیِّرْسْ
- oortreffend: فْرَیْسْتِی
- gesubstantiveer: فْرَیِّی , meervoud: فْرَیِّسْ
- bywoordelik: oortreffend: دِي فْرَیْسْتِی
- byvoeglik:
- stellend: predikatief: fry, attributief: fry(-e), partitief: frys
- vergrotend: fry-er, partitief: fry-ers
- oortreffend: fryste
- gesubstantiveer: fry-e, meervoud: fry-es
- bywoordelik: oortreffend: di fryste
- Nie gevangene of onder iemand se beheer nie; sonder beperking, belemmering, dwang of verpligting; ongebonde, los en ongehinderd.
- Nie meer besig met iets nie.
- Voel vry om die Wikiwoordeboek te help deur dit uit te brei. Dis jou vrye keuse of jy dit wil doen of nie.
- Na skool is ons vry. Sannie lees graag in haar vrye tyd.
| Vertalings: vry | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | vry |
| Verlede Tyd | ek | het gevry |
- Soen en vatterig verkeer; mekaar liefkoos en liefde maak.
- Die twee vry skelm tussen klasse.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|