Jiddisj
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| Byvoeglike naamwoord | |
|---|---|
| Predikatief | Jiddisj |
| Attributief | Jiddisje |
| Partitief | Jiddisj |
| Gesubstantiveer | |
| Enkelvoud | Meervoud |
Byvoeglike naamwoord
Uitspraak:
- IPA: predikatief: [ˈjədiʃ], attributief: [ˈjədiʃə], partitief: [ˈjədiʃ]
Met Arabiese letters:
- predikatief: یِدِیشْ , attributief: یِدِیشِی , partitief: یِدِیشْ
Sinonieme:
Betekenisse:
- Van, betreffende die Jiddisje taal.
Vertalings
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Jiddisj |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
- IPA: [ˈjədiʃ]
Met Arabiese letters:
- یِدِیشْ
Betekenisse:
- 'n Middelhoogduitse taal met ongeveer 3,2 miljoen sprekers (2006).
Sinonieme:
Taalkodes:
-
- ISO 639-1: yi
- ISO/DIS 639-3: yid
- SIL: YID
Vertalings
|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Jiddisj