klip

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Spring na: navigasie, soek

Inhoud

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  klip     klippe  

Open book 01.png Selfstandige naamwoord


Nuvola apps edu languages.png Uitspraak:

IPA: [kləp], meervoud: [ˈkləpə]


Write.svg Met Arabiese letters:

كْلِپْ , meervoud: كْلِپِی


Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse:

  1. Klein, harde massa delfstof.
  2. Harde materiaal waaruit 'n klip of rots bestaan.
  3. Harde gesteente van groter of kleiner omvang.


Gnome-globe.svg Vertalings


Persoonlike gereedskap