Ou Engels

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Spring na: navigasie, soek

Inhoud

Afrikaans (af)

Open book 01.png Byvoeglike naamwoord


Byvoeglike naamwoord
Predikatief   Ou Engels  
Attributief   Ou Engelse  
Partitief   Ou Engels  
Gesubstantiveer
Enkelvoud Meervoud
  Ou Engelse     Ou Engelses  



Nuvola apps edu languages.png Uitspraak:

IPA:
byvoeglik: predikatief: [ˈəʊ̯ ˌeŋəɫs, ˈəʊ̯ ˌəŋəɫs], attributief: [ˈəʊ̯ ˌeŋəɫsə, ˈəʊ̯ ˌəŋəɫsə], partitief: [ˈəʊ̯ ˌeŋəɫs, ˈəʊ̯ ˌəŋəɫs]

gesubstantiveer: [ˈəʊ̯ ˌeŋəɫsə, ˈəʊ̯ ˌəŋəɫsə], meervoud: [ˈəʊ̯ ˌeŋəɫsəs, ˈəʊ̯ ˌəŋəɫsəs]


Write.svg Met Arabiese letters:

byvoeglik: predikatief: اَوْ اَِڠِلْسْ , attributief: اَوْ اَِڠِلْسِی , partitief: اَوْ اَِڠِلْسْ
gesubstantiveer: اَوْ اَِڠِلْسِی , meervoud: اَوْ اَِڠِلْسِِسْ


Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse:

  1. Van, betreffende die Ou Engelse.
  2. Van, betreffende die Ou Engelse taal.


Nuvola apps noatun.png Wisselvorm:

Oudengels


Nuvola apps noatun.png Sinonieme:

Angel-Saksies


Nuvola filesystems www.png Vertalings


Afrikaans (af)

Open book 01.png Selfstandige naamwoordgroep


Enkelvoud Meervoud
  Ou Engels      



Nuvola apps edu languages.png Uitspraak:

IPA: [ˈəʊ̯ ˌeŋəɫs, ˈəʊ̯ ˌəŋəɫs]


Write.svg Met Arabiese letters:

اَوْ اَِڠِلْسْ


Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse:

Die Engelse taal voor die 12e eeu.

kode.jpg Taalkodes:

  • ISO/DIS 639-3: ang
  • SIL: ANG


Nuvola apps noatun.png Wisselvorm:

Oudengels


Nuvola apps noatun.png Sinonieme:

Angel-Saksies


Nuvola filesystems www.png Vertalings


Persoonlike gereedskap