Birmaans
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Birmaans | — |
- (taal) ’n Tibeto-Birmaanse taal wat deur sowat 32 miljoen mense in Mianmar en Bangladesj gepraat word.
- ISO 639-1: my
- ISO 639-2: mya
- ISO 639-3: mya
- Mianmees (die vorm wat die land se regering verkies)
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | Birmaans | Birmaanse | |
- Van, betreffende die land Birma (Mianmar) en sy bevolking.
- Mianmees (die vorm wat die land se regering verkies)
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Birmaans.