Kartaags
Voorkoms
Byvoeglike naamwoord | |
---|---|
Predikatief | Kartaags |
Attributief | Kartaagse |
Partitief | Kartaags |
Gesubstantiveer | |
Enkelvoud | Meervoud |
Kartaagse | Kartaagses |
Intensiewe vorm | |
- IPA:
- byvoeglik: predikatief: [kɑrˈtɑːχs], attributief: [kɑrˈtɑːχsə], partitief: [kɑrˈtɑːχs]
- gesubstantiveer: [kɑrˈtɑːχsə], meervoud: [kɑrˈtɑːχsəs]
- byvoeglik: predikatief: كَرْتَاخْسْ , attributief: كَرْتَاخْسِی , partitief: كَرْتَاخْسْ
- gesubstantiveer: كَرْتَاخْسِی , meervoud: كَرْتَاخْسِسْ
- byvoeglik: predikatief: Carthaags; attributief: Carthaagse; partitief: Carthaags
- gesubstantiveer: Carthaagse; meervoud: Carthaagses
- Van, betreffende die Puniërs.
- Van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Kartago.
Vertalings: Kartaags | |||
---|---|---|---|
|
|