Mongools
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Mongools | — |
- (taal) ’n Altaïese taal wat deur sowat 6 miljoen mense in Mongolië (Buite-Mongolië) en die Chinese outonome gewes van Binne-Mongolië gepraat word.
- ISO 639-1: mn
- ISO 639-2: mon
- ISO 639-3: mon
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | Mongools | Mongoolse | |
- Van, betreffende Mongolië of die Mongoliërs.
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | Mongools | Mongoolse | |
- Neerhalende verwysing na mense met Downsindroom.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Mongools.