hart
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| hart | harte |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| hartjie | hartjies |
- هَرْتْ , meervoud: هَرْتِی
- 1. Orgaan wat deur sy voortdurende, ritmiese sametrekkings die bloedsomloop in die liggaam aan die gang hou.
- 2. Gemoed.
- 3. Moed, ywer, geesdrif.
- 4. Pit, kern.
- 5. Binneste, middelste, binnenste gedeelte van iets.
- 6. Liefste, lieflingsnaam vir 'n persoon.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor hart.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | hart | harts |
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | hart o | harten |
| Verouderde vorme | ||
| Genitief | harten | harten |
| Datief | hart(e) | harten |
- IPA:
- Nederlands: [hɑrt], meervoud: [ˈhɑrtə(n)]
- Belgies: [hɑʀt], meervoud: [ˈhɑʀtə(n)]
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 4
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Woorde in Engels van lengte 4
- Woorde in Engels
- Selfstandige naamwoorde in Engels
- Woorde in Nederlands van lengte 4
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands