kameelperd
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kameelperd | kameelperde |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| kameelperdjie | kameelperdjies |
- ka•meel•perd
- (soogdiere) 'n Soogdier van die familie
Giraffidae. Hulle het kenmerkende lang nekke en kom algemeen in die nasionale parke in die noorde van Suid-Afrika voor.
- 'n Kameelperd word 4,3 tot 5,7 meter lank.
| Vertalings: kameelperd | |||
|---|---|---|---|
|
| ||
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor kameelperd.