sweep
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| sweep | swepe |
- سْڤَِیپْ , meervoud: سْڤَِیپِی
- sweep, meervoud: swépe, swé-pe
- Slaanding bestaande uit 'n gedraaide of gevlegte koord of riem of vlegsel van iets aan 'n stok gebind.
- So 'n slaanding sonder die stok.
- (Van dik dierhuid gemaak:) sambok
| Vertalings: sweep | |||
|---|---|---|---|
|
| ||
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor sweep.
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | I | sweep |
| he, she, it | sweeps | |
| Verlede Tyd | swept | |
| Verlede Deelwoord | swept | |
| Teenwoordige Deelwoord | sweeping | |
| Verdere vervoegings: sweep (vervoeging) | ||