Januarie
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
Selfstandige naamwoord
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Januarie | Januariemaande |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| {{{verkleinwoord}}} | {{{verkleinwoord meervoud}}} |
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- یَنِڤَارِي , meervoud: یَنِڤَارِیمَانْدِی
Spelling tot 1909:
- Jannewári, meervoud: Jannewárimaande
Betekenisse:
- Die eerste maand van die Gregoriaanse jaar.