Oerdoe
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
Selfstandige naamwoord
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Oerdoe |
Uitspraak:
- IPA: [ˈuːrdu]
Met Arabiese letters:
- اُورْدُو
Betekenisse:
- 'n Sentraal-Indiese taal met ongeveer 60,5 miljoen sprekers; die amptelike taal van Pakistan.
Taalkodes:
-
- ISO 639-1: ur
- ISO/DIS 639-3: urd
- SIL: URD