Rigters
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Rigters | — |
Uitspraak
- IPA: ['ʀigtəɾs]
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Die sewende boek van die Hebreeuse Bybel.
Voorbeeldsinne
- Rigters handel oor die verowering van Kanaän en die lewe in Kanaän toe daar nog nie 'n koning oor die Israeliete geregeer het nie.
Holonieme
Vertalings
Vertalings: Rigters | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Rigters.