Esegiël
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Esegiël | Esegiëls |
- IPA: [eze'gjɛl]
- Die 26ste boek in die kanon van Hebreeuse Geskrifte wat as die Ou Testament in die Bybel opgeneem is.
- Esegiël was 'n profeet voor en tydens die Babiloniese ballingskap van Juda en het hom gerig tot sowel die ballinge as sy volksgenote wat in Juda en Jerusalem agtergebly het.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Esegiël.