Job
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Job | Jobs |
- IPA: [dʒɔb]
- Die 18de boek in die kanon van Hebreeuse Geskrifte wat as Ou Testament in die Bybel opgeneem is.
- Persoon uit die Bybel.
- Die boek Job handel oor die vrome en opregte man Job wat tot die uiterste beproef word en deur sy vriende vertel word dat lyding die straf op sonde is.
| Vertalings: Job | |||
|---|---|---|---|
|
| ||
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Job.