Markus
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Markus | — |
- Mar•kus
- IPA: ['maɾkus]
- Markus is die tweede boek in die Nuwe Testament van die Bybel.
- Die Evangelie volgens Markus vertel die verhaal van Jesus se lewe vanaf sy ontmoeting met Johannes die Doper tot en met sy opvaarding na die hemel, maar konsentreer hoofsaaklik op die laaste week van sy lewe.
Vertalings: Markus | |||
---|---|---|---|
|
|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Markus.