varkie
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| vark | varke |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| varkie | varkies |
- فَرْكِي , meervoud: فَرْكِیسْ
- farki, meervoud: farkies, farkiis
- Kleintjie van 'n vark, 'n soogdier met gesplete hoef.
- Baie klein vark.
- (visse)
Pomadasys olivaceus, 'n vis wat vanaf Valsbaai tot by Mosambiek aan die Suid-Afrikaanse kus voorkom.
- Varke kry gemiddeld 10 tot 12 kleintjies, terwyl sommige spesies se werpsel uit slegs een varkie bestaan.
- Ek het 'n varkie as troeteldier aangeneem.
- Die varkie is 'n silwer-pienk vis wat in vlakwater voorkom en graag skole vorm.
| Vertalings: 3. Die vis. | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor varkie.