Ou Grieks
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
- IPA:
- byvoeglik: predikatief: [ˈəʊ̯ ˌχriks], attributief: [ˈəʊ̯ ˌχriksə], partitief: [ˈəʊ̯ ˌχriks]
- gesubstantiveer: [ˈəʊ̯ ˌχriksə], meervoud: [ˈəʊ̯ ˌχriksəs]
- byvoeglik: predikatief: اَوْ خْرِیكْسْ , attributief: اَوْ خْرِیكْسِی , partitief: اَوْ خْرِیكْسْ
- gesubstantiveer: اَوْ خْرِیكْسِی , meervoud: اَوْ خْرِیكْسِسْ
- byvoeglik: predikatief: Ou Grieks, Ou Griiks; attributief: Ou Griekse, Ou Griikse; partitief: Ou Grieks, Ou Griiks
- gesubstantiveer: Ou Griekse, Ou Griikse; meervoud: Ou Griekses, Ou Griikses
- Van, betreffende die Ou Grieke.
- Van, betreffende die Ou Griekse dialekte.
- Oudgrieks
- IPA: [ˈəʊ̯ ˌχriks]
- اَوْ خْرِیكْسْ
- Ou Grieks, Ou Griiks
- 'n Versamelnaam vir verskeie Griekse dialekte vanaf 800 tot 330 vC. Die belangrikste dialekte was Atties, Ionies, Dories, Eolies, Arkadies-Cipries en miskien Masedonies. Koine was die standaardvorm van Grieks vanaf de Hellenistiese periode (330 vC) tot die ondergang van die Romeinse Ryk (330 nC).
-
- ISO/DIS 639-2(B): grc
- ISO/DIS 639-3: gko
- SIL: GKO
- Oudgrieks
- Klassieke Grieks, Antieke Grieks