Josua
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Josua | Josue |
- IPA: [jo'zua]
- Die sesde boek van die Bybel.
- Josua handel oor die verowering van Kanaän deur die Israeliete en die verdeling van land onder hulle, alles onder Josua se leiding.
| Vertalings: Josua | |||
|---|---|---|---|
|
| ||
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Josua.