Kirgisies
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Kirgisies | — |
- (taal) ’n Turkse taal wat deur sowat 4,6 miljoen mense in Kirgisië, Afganistan, Tadjikistan, Oesbekistan, Pakistan en die Volksrepubliek van Sjina gepraat word.
- ISO 639-1: ky
- ISO 639-2: kyr
- ISO 639-3: kyr
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | Kirgisies | Kirgisiese | |
- Van, betreffende Kirgisië in Rusland of die Kirgisiërs.
| Vertalings: Kirgisies | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Kirgisies.