skooljuffrou
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
skooljuffrou | skooljuffroue, skooljuffrouens |
Uitspraak
Met Arabiese letters
- سْكُوَلْ یِوفْرَوْ , meervoud: سْكُوَلْ یِوفْرَوِّنْسْ , سْكُوَلْ یِوفْرَوِّی
Spelling tot 1909
- skooljuffrou, meervoud: skooljuffrou-ë, skooljuffrou-ëñs
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (Verouderend:) vroulike persoon wat opgelei is om onderrig te gee.