Afrikaander
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Afrikaander | Afrikaanders |
- اَفْرِیكَانْدِرْ , meervoud: اَفْرِیكَانْدِرْسْ
- (Verouder vir:), lid van die Afrikaanssprekende bevolking.
- (Verouder vir:), lid van die ||Aixa||aen in Namibië.
- Gehaarde, inheemse beesras, gekenmerk deur sy rooi of geelbruin kleur, kort, gladde hare, weglêhorings en ’n hoë skof.
- Namakwa-Afrikaner(skaap), ’n Suid-Afrikaanse vetstertskaap.
- Ronderib-Afrikaner(skaap), ’n Suid-Afrikaanse skaapras.
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | Afrikaander | Afrikaander |
| Genitief | Afrikaanders | Afrikaander |
| Datief | Afrikaander | Afrikaandern |
| Akkusatief | Afrikaander | Afrikaander |
, meervoud: 
- IPA:
- Standaardtaal tot 1957: [afriˈkaːndər], meervoud: [afriˈkaːndər]
- Noord-Duitse en Middelduitse standaardtaal sedert 1957: [afʀiˈkʰaːndɐ], meervoud: [afʀiˈkʰaːndɐ]
- Suid-Duitse en Oostenrykse standaardtaal sedert 1957: [afriˈg̊aːnd̥ɐ], meervoud: [afriˈg̊aːnd̥ɐ]
- Switserduitse standaardtaal: [afriˈkaːnd̥ər], meervoud: [afriˈkaːnd̥ər]
- (Verouder vir:) Afrikaner, lid van die Afrikaanssprekende bevolking.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| (sonder lidwoord) | Afrikaander | Afrikaanders |
| (met lidwoord) | l'Afrikaander | les Afrikaanders |
- Afrikaander, 'n manilke lid van die Afrikaanssprekende bevolking.
- Afrikaanse, 'n vroulike lid van die Afrikaanssprekende bevolking.