Noorweegs
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |
|---|---|
| Predikatief | Noorweegs |
| Attributief | Noorweegse |
| Partitief | Noorweegs |
| Gesubstantiveer | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| Intensiewe vorm | |
- IPA: [ˈnuə̯rviə̯χs], attributief: [ˈnuə̯rviə̯χsə], partitief: [ˈnuə̯rviə̯χs]
- نُوَرْڤَِیخْسْ , attributief: نُوَرْڤَِیخْسِی , partitief: نُوَرْڤَِیخْسْ
- Van, betreffende die Nore.
- Van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Noorweë.
- Van, betreffende die Nieu-Noorse tale.
| Vertalings: Noorweegs | |||
|---|---|---|---|
|
| ||
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Noorweegs |
- 'n Noord-Germaanse taal met ongeveer 5 miljoen sprekers. Daar is egter twee variante van Noorweegs: Boekmaal en Nieu-Noors.
- ISO 639-1: no
- ISO/DIS 639-3: nor
| Vertalings: Noorweegs | |||
|---|---|---|---|
|
| ||