Noord-Aserbeidjans
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | Noord-Aserbeidjans | Noord-Aserbeidjanse | |
- IPA: [ˈnuə̯rtɑsərbəɪ̯ʤɑns], attributief: [ˈnuə̯rtɑsərbəɪ̯ʤɑnsə]
- نُوَردْ آسِرْبَیْجَنْسْ , attributief: نُوَردْ آسِرْبَیْجَنْسِی
- Van, betreffende die Noord-Aserbeidjanners; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan die Republiek Aserbeidjan.
| Vertalings: Noord-Aserbeidjans | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Noord-Aserbeidjans | — |
- (taal) 'n Ogoesiese taal taal met ongeveer 7 miljoen sprekers en een van die twee Aserbeidjanse taalvariante. Noord-Aserbeidjans is die amptelike tale van Aserbeidjan.
- ISO 639-1: az
- ISO 639-2: aze
- ISO/DIS 639-3: azj
- SIL: AZE