hoed
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| hoed | hoede |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| hoedjie | hoedjies |
- Hulp:IPA: [ɦut]
-
meervoud: [ˈɦudə, ˈɦudəns]; verlede tyd: [χəˈɦut](lêer)
- هُودْ , meervoud: هُودِنْسْ , هُودِی
- teenwoordige tyd: هُودْ ; verlede tyd: خِهُودْ
- hoet, hoed; meervoud: hoede, hoedens
- teenwoordige tyd: hoet, hoed; verlede tyd: gehoet, gehoed
- Hoofdeksel, hoofbedekking.
- (mikologie) 'n Paddastoel se boonste deel
| Vertalings: hoed | |||
|---|---|---|---|
|
| ||
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | hoed |
| Verlede Tyd | ek | het gehoed |
| Verdere vervoegings: hoed (vervoeging) | ||
- Bewaar, beskerm, beveilig.
| Vertalings: hoed | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor hoed.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | hoed m | hoeden |
| Verkleinwoord | hoedje | hoedjes |
| Verouderde vorme | ||
| Genitief | hoeds | hoeden |
| Datief | hoede | hoeden |
- «Hij is een welopgevoede man die zijn hoed afneemt, als hij met een vrouw praat.»
- Hy is 'n goed opgevoede man wat sy hoed afhaal wanneer hy met 'n vrou praat.
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 4
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Woorde met oudio in Afrikaans
- Mikologie in Afrikaans
- Werkwoorde in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 4
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands