Daniël
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Daniël | Daniëls |
- IPA: [da'njɛl]
- Die 27ste boek in die kanon van Hebreeuse Geskrifte wat as die Ou Testament in die Bybel opgeneem is.
- In die boek bemoedig Daniël die volk, wat oor hulle geloof vervolg is, om selfs tot die dood te volhard.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Daniël.