hings
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
hings | hingste |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
hingsie | hingsies |
Woordafbreking
- Hings
Uitspraak
Met Arabiese letters
- هِڠْسْ , meervoud: هِڠْسْتِى
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Manlike perd.
Spreekwoorde
- In die jaar nul as die hingste vul (geen kans nie).