raaf
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
raaf | rawe |
Uitspraak
Met Arabiese letters
- رَافْ , meervoud: رَاڤِی
Spelling tot 1909
- raaf, meervoud: ráwe
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (voëls)
Corvus corax, 'n roofvoël wat naverwant is aan die kraai.
Voorbeeldsinne
- Rawe is die grootste van al die sangvoëls.
Vertalings
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor raaf.
Nederlands (nl)
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | raaf v | raven |
Verouderde vorme | ||
Genitief | raven | raven |
Datief | raven | raven |