sjokolade
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| sjokolade | sjokolades |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| sjokoladetjie | sjokoladetjies |
- شُوكُولادِی , meervoud: شُوكُولادِسْ
- sjókóláde, meervoud: sjókóládes
- Gebrande en tot poeier gemaalde kakaobone.
- Lekkergoed wat uit kakao, suiker en gekondenseerde melk of melkpoeier vervaardig word.
- < Nederlands chocolade, < Spaans chocolate, wat miskien 'n verkorting van Asteeks pochocacahuaātl "kakaodrank" is, < pochotl "saad van die ceiba-boom" + cacahuatl "kakao" + ātl "water, drank".
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor sjokolade.
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud | ||
|---|---|---|---|---|
| Onbepaald | Bepaald | Onbepaald | Bepaald | |
| Nominatief | sjokolade m | sjokoladen | sjokolader | sjokoladene |
| Genitief | sjokolades | sjokoladens | sjokoladers | sjokoladenes |
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud | ||
|---|---|---|---|---|
| Onbepaald | Bepaald | Onbepaald | Bepaald | |
| Nominatief | sjokolade m | sjokoladen | sjokoladar | sjokoladane |
| Genitief | sjokolades | sjokoladens | sjokoladars | sjokoladanes |