Sagaria
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Sagaria | Sagarias |
Uitspraak
- IPA: [saga'ɾia]
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Die 38ste boek in die kanon van Hebreeuse Geskrifte wat as die Ou Testament in die Bybel opgeneem is.
Voorbeeldsinne
- Sagaria is die elfde van die sogenaamde twaalf Klein Profete.
Holonieme
Vertalings
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Sagaria.