posseël
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
posseël | posseëls |
- پَُوسْ سَِییِلْ , meervoud: پَُوسْ سَِییِلْسْ
- possé-ël, meervoud: possé-ëls
- Klein stukkie papier wat op 'n posstuk, bv. brief of pakket, geplak word om aan te dui hoeveel posgeld betaal is.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor posseël.