tong
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| tong | tonge |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| tongetjie | tongetjies |
- تَُوڠْ , meervoud: تَُوڠِی
- Beweeglike orgaan in die mond van mense en diere.
- Taal van 'n volk.
- Die tong is die primêre orgaan vir smaak (proe), omrede die boonste oppervlak daarvan met honderde smaakpapille bedek is.
- Die Afrikaanse tong val soet op die oor.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor tong.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | tong v | tongen |
| Verouderde vorme | ||
| Genitief | tong | tongen |
| Datief | tong | tongen |