huis: Verskil tussen weergawes

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Content deleted Content added
Naudefj (Besprekings | bydraes)
No edit summary
Naudefj (Besprekings | bydraes)
No edit summary
Lyn 84: Lyn 84:
: {{onbep. wys}} <big>هُیْسْ</big> ; {{verl. dw.}} <big>خِهُیْسْ</big>
: {{onbep. wys}} <big>هُیْسْ</big> ; {{verl. dw.}} <big>خِهُیْسْ</big>
{{betekenisse}}
{{betekenisse}}
: Aanwesig wees, jou verblyf hê, woon.
: Aanwesig wees, jou verblyf hê, woon. (weinig gebruik)
{{voorbeeldsinne}}
{{voorbeeldsinne}}
:Daar in die donker bosse, waar ongediertes '''huis''.
:Daar in die donker bosse, waar ongediertes '''huis'''.
{{-vert-}}
{{-vert-}}
{{vert-bo}}
{{vert-bo}}

Wysiging soos op 06:21, 17 Oktober 2017

[1] 'n Huis.

Sjabloon:-af-

Selfstandige naamwoord

Enkelvoud Meervoud
  huis     huise    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  huisie     huisies  

Uitspraak

IPA: [ɦœʏ̯s], meervoud: [ˈɦœʏ̯sə]

Met Arabiese letters

هَُیْسْ , meervoud: هَُیْسِی

    Betekenisse

  1. Gebou om in te woon.
  2. Familiekring, huisgesin.
  3. Vorstelike geslag.
  4. Omhulsel, koker.

    Voorbeeldsinne

  1. Die huis het 2 slaapkamers, 'n sitkamer, eetkamer en 'n waskamer.
  2. As sy in die koshuis woon, verlang sy huis toe.
  3. Die huis van Oranje is die Nederlandse koningshuis.
  4. Gee my bril se huisie aan.

    Vertalings

  Vertalings:    huis

Sjabloon:-af- Sjabloon:-werkw- Sjabloon:-af-werkw- Sjabloon:-onoorg-

Uitspraak

IPA: teenwoordige tyd: [ɦœʏ̯s]; verlede tyd: [χəˈɦœʏ̯s]

Met Arabiese letters

onbepaalde wys: هُیْسْ ; verlede deelwoord: خِهُیْسْ

    Betekenisse

Aanwesig wees, jou verblyf hê, woon. (weinig gebruik)

    Voorbeeldsinne

Daar in die donker bosse, waar ongediertes huis.

    Vertalings

  Vertalings:    huis

Sjabloon:-nl-

Selfstandige naamwoord

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord huis huizen 
Verkleinwoord huisje huisjes 
Verouderde vorme
Genitief huizes huizen  
Datief huize huizen

Onsydig

Uitspraak

IPA:
Nederlands: [ɦœʏ̯s], meervoud: [ˈɦœʏ̯zə(n)]
(lêer)
, meervoud:
(lêer)
Belgies: [(h)œə̯s], meervoud: [ˈ(h)œə̯zə(n)]

    Betekenisse

Huis