onderwyser
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
onderwyser | onderwysers |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
onderwysertjie | onderwysertjies |
- اَُونْدِرْڤَیْسِرْ , meervoud: اَُونْدِرْڤَیْسِرْسْ
- Persoon wat opgelei is om onderrig te gee.
- Die onderwyser moet somtyds terugstaan, sodat kinders foute kan maak en deur hul ontdekkings ervaring kan opbou.
- (Verouderend:) skoolmeester, meester