otjie
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
ot | otte |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
otjie | otjies |
Uitspraak
Met Arabiese letters
- اَُوچِي , meervoud: اَُوچِیسْ
Spelling tot 1909
- otji, meervoud: otjies, otjiis
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Nie-herkouende soogdier met gesplete hoef (Sus scrofa), waarvan die manlike vark beer, die gekastreerde burg, die vroulike sog, en die onvolwasse varkie heet.