Boek van Mormon
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
die Boek van Mormon |
Uitspraak
- IPA: [di buk fɑn ˈmormon]
Met Arabiese letters
- دِي بُوكْ فَنْ مَُورْمَُونْ
Spelling tot 1909
- di Boek fan Mormon
Selfstandige naamwoordgroep
Betekenisse
- 'n Boek van religieuse skrifture wat gebruik word deur lidmate van die Kerk van Jesus Christus van die Heiliges van die Laaste Dae en ander groepe wat van die kerk afgewyk het.
Vertalings
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Boek van Mormon.
Nederlands (nl)
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | het Boek van Mormon | |
Verouderde vorme | ||
Genitief | des Boeks van Mormon | |
Datief | het Boek(e) van Mormon |
Onsydig
Uitspraak
- IPA:
- Nederlands: [hɛt buk v̊ɑn ˈmɔrmɔn, ətˈbuk v̊ɑn ˈmɔrmɔn]
- Belgies: [(h)ɛt buk v̊ɑn ˈmɔʀmɔn, ətˈbuk v̊ɑn ˈmɔʀmɔn]