jonk
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | jonk | jong | jonks | |
| Vergrotend | jonger | jongers | ||
| Oortreffend | jongste | |||
| Gesubstantiveer | ||||
| Enkelvoud | Meervoud | |||
| jonge | jonges | |||
| Bywoord | ||||
| Oortreffend | die jongste | |||
| Intensiewe vorm | ||||
| bloedjonk, piepjonk | ||||
-
(lêer)
- IPA:
- byvoeglik:
- stellend: predikatief: [joŋk], attributief: [joŋ], partitief: [joŋks]
- vergrotend: [ˈjoŋər], partitief: [ˈjoŋərs]
- oortreffend: [ˈjoŋstə]
- gesubstantiveer: [ˈjoŋə], meervoud: [ˈjoŋəs]
- bywoordelik: oortreffend: [diˈjoŋstə]
- byvoeglik:
- stellend: predikatief: یَُونْكْ , attributief: یَُوڠْ , partitief: یَُونْكْسْ
- vergrotend: یَُوڠِرْ , partitief: یَُوڠِرْسْ
- oortreffend: یَُوڠْسْتِی
- gesubstantiveer: یَُوڠِی , meervoud: یَُوڠِسْ
- bywoordelik: oortreffend: دِي یَُوڠْسْتِی
- bywoordelik: oortreffend: di jongste
- Nie oud nie.