naam

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Spring na: navigasie, soek

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  naam     name    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  naampie     naampies  

Nuvola apps edu languages.png Uitspraak

IPA: [nɑːm], meervoud: [ˈnɑːmə]

Write.svg Met Arabiese letters

نَامْ , meervoud: نَامِی

Nuvola apps ksig.png Spelling tot 1909

naam, meervoud: náme, na-me

Open book 01.png Selfstandige naamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

  1. Vaste woord om 'n persoon of saak afsonderlik aan te dui.
  2. Beroemdheid, reputasie, bekendheid.

   Emojione 1F4DA.svg Voorbeeldsinne

  1. Wat is jou naam?
  2. Hy is besig om naam vir homself te maak.

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:    naam


Nederlands (nl)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord naam namen 
Verkleinwoord naampje naampjes 
Verouderde vorme
Genitief naams namen  
Datief naam namen

Manlik

Nuvola apps edu languages.png Uitspraak

IPA: [naːm], meervoud: [ˈnaːmə(n)]

Open book 01.png Selfstandige naamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

Naam